Testimonials Page

Burger van den Berg


Hulle was gister oggend 5:30 al op site. Al die Bomme is afgesaag behalwe een wat vanoggend afgesaag word.


Moet se hulle is baie deeglik en werk baie veilig. Die saagman is al 8 jaar met hulle.


Dankie!



<

Francois


Baie dankie vir julle puik diens en kwaliteit produk en vakmanskap. Die gras is n week terug gedoen en is alreeds gevestig, absoluut geen onkruit tussen die gras en die prys was reg...



<
Click Here
To get a Quote Form

Contact Form

Captcha image

[Click image to refresh]

Enter the above: